Archive for the ‘Short Stories’ Category
March 15th, 2010 by Ben - Editor

Verdict: carrot
A new publication from Zimbabwe’s Weaver Press, comprising “ten sharply polished stories”.
Something of a boom has occurred in the area of record making about this period of life in the country that has driven texts dealing in either fiction or fact, perhaps even propaganda, to the bookshelves. Judging by literary produce, it is a country that has become all things to all people.
To add to this treasure trove is Daniel Mandishona’s ‘White God, Black Demons’, an anthology of ten short stories published under the Weaver Press stable. Its magic is that it feels startlingly familiar, whatever your politics may be. Each portrait in the 110-page collection is the product of prodigious observation and research, that resembles a return to the 16th century Every (wo)man theatrical genre.
What a reader will cherish is that there is a kind of fidelity about the stories that leaves you knowing it to be true. The characters, and their experiences cut a little too close to the bone. Where else has there been an independent candidate who promises a ‘new dawn’ ahead of a presidential contest held in March, whose results are held back to April?
Book Details
Cats: Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Zimbabwe Tags: Bella Matambanadzo,
BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Daniel Mandishona,
Fiction,
Pambazuka News,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Weaver Press,
White Gods Black Demons,
Zimbabwe
February 26th, 2010 by Carolyn

Uitspraak: wortel
Abraham de Vries verwoord die atmosfeer en sjarme van die Karoo so goed in sy kortverhaalbundel, Verbeel jou dis somer, dat “sy lesers nie kan help om die stof tussen hul tande te proe” nie.
Maar nostalgie word in hierdie bundel met die werklikheid van geweld en misdaad vermeng. Só vermy De Vries ook die slaggate van nostalgiese verhale.
Van Niekerk meen De Vries is ‘n meesterverteller wat sy lesers meevoer en betekenisvolle verhale skep.
Abraham de Vries se jongste en twintigste (!) kortverhaalbundel is ’n balanseertruuk tussen verval en herbou, tussen nostalgie en ontnugtering, tussen verhaal en werklikheid. Die kombinasie van die titel (Verbeel jou dis somer) en die motto (“In de herfst krijgt de twijfel gelijk” van Simon Carmiggelt) plaas die verhale uit die staanspoor binne hierdie spanningsveld.
Die meeste verhale in hierdie bundel van kontraste staan in die metaforiese teken van herfs as seisoen van verlies en verandering (oorgang tussen somer en winter) – ’n seisoen wanneer twyfel (uit die aard van sy tussenstaat) volgens Carmiggelt hoogty vier. Die huidige situasie in Suid-Afrika, gekenmerk deur onder andere geweld, misdaad en onsekerheid, word in hierdie bundel as ’n tipe herfs beleef. Maar die bundel is nie net swaarmoedig nie, want die opdrag van die titel voorsien ook die moontlikheid van ’n uitkoms: met kreatiewe verbeelding kan daar teruggeleef word na die metaforiese somer wat so pas verby is of wat weer sal kom.
Boekbesonderhede
Cats: Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: Abraham H De Vries,
Annemarie Van Niekerk Van Niekerk,
BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Fiction,
Litnet,
Nb Publishers,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Verbeel Jou Dis Somer,
Wortel
February 23rd, 2010 by Carolyn

Uitspraak: wortel
PG du Plessis se bundel kortverhale Kortetjies en ‘n lange bevat verhale wat jou sal laat skater, sowel as verhale met ‘n ernstiger toon.
Wium van Zyl skryf in ‘n resensie op Die Burger se Boekeblok die bundel is beslis nie laf nie: “Die vroliker verhale is eintlik dié van ’n belangrike skrywer wat speel”.
Van Zyl meen hierdie samevoeging van twee vroeëre Du Plessis-bundels, met twee nuwe verhale, is perfek vir die bedkassie.
Die titel van P.G. du Plessis se Kortetjies En ’n Lange verwys volgens die omslag na die belkodes op ou plaaslyne. Dit wek vir my onwillekeurig die vraag: Vir wie is die lui? Sekerlik kan diegene wat sy Koöperasiestories geniet het hul ore spits. Maar op ’n plaaslyn luister nie net die opgeroepte nie! Bowendien bevat die bundel ook verhale van ’n heel ander aard.
Dit behels ’n samevoeging van twee vroeëre Du Plessis-bundels: Het Olifante Elmboë? (1987) en Neklis (1993). Volgens die omslag het die skrywer wel “aan party van die stories gepeuter”, veral om dit ’n “rêrige verteltrant” te gee. Twee nuwe verhale is ten slotte toegevoeg. In hul uiteenlopendheid verteenwoordig laasgenoemde wel die aard van die orige stuk of 65.
Die eerste een, “Beroking”, volg die trant van vele Koöperasiestories. Dit sluit allemansfilosofieë in soos die volgende (na aanleiding van kakiebos): “Hoe onaangenamer en hoe meer nikswerd, hoe vroeër teel mens, dier en plant. Dis ’n wet van die natuur. Die aanteeldrang, lyk dit my, is altyd direk gekoppel aan onbruikbaarheid. Dis soos onkruid in die droogte: hulle skiet saad voor hulle behoorlik blare gemaak het.”
Boekbesonderhede
Cats: Afrikaans,
Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: Afrikaans,
BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Die Burger,
Fiction,
Kortetjies En 'N Lange,
P G Du Plessis,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Tafelberg,
Wium Van Zyl,
Wortel
February 3rd, 2010 by Carolyn

Uitspraak: wortel
In Versamelde Boesmanstories 1 deur G.R. von Wielligh word oeroue verhale vertel uit ‘n tyd wat “die mens homself nog nie as ‘n aparte en unieke wese beskou het nie”.
Daniel Hugo vind hierdie stories, waar die grense tussen mens, natuur en kosmiese verskynsels vervaag, besonder boeiend.
Hy meen die stories het hul egtheid behou, want Von Wielligh het dit by Boesmanvertellers rondom ‘n vuur gehoor. Ook die “vertaling” na moderne Afrikaans (Versamelde Boesmanstories is die eerste keer in 1919 uitgegee) is volgens Hugo goed.
Ek het nooit gedink dat ’n boek wat 90 jaar gelede verskyn het ’n mens só kan boei nie.
Die mites en legendes van die Boesman het die afgelope dekade of wat ongekende belangstelling by Suid-Afrikaanse skrywers en literatore gewek. Die mees onlangse voorbeeld daarvan is Wynand Coetzer se roman, Skerpioen.
Die onvermoeibare landmeter en volkekundige G.R. von Wielligh se Boesmanstories het tussen 1919 en 1921 in vier dele verskyn.
Versamelde Boesmanstories I bevat die eerste twee dele, naamlik “Mitologie en legendes” en “Dierestories en ander verhale”.
Boekbesonderhede
Cats: Afrikaans,
Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: Afrikaans,
BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Daniel Hugo,
Die Burger,
Fiction,
Gr Von Wilelligh,
Protea Boekhuis,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Versamelde Boesmanstories,
Wortel
February 1st, 2010 by Ben - Editor

Verdict: carrot
Still, never mind the width, feel the quality.
Of the prize contenders, Parselelo Kantai’s You Wreck Her (that is, Eureka!) is a tough piece on prostitution. Giving an mzungu a blow-job, the central character muses “the fruits of independence came in strange ways”. Shocking through the twists and turns of its plot, this story is absolutely riveting.
Icebergs is (South African) Alistair Morgan’s first story to appear in print. The longest piece in the anthology and, like You Wreck Her, primed with narrative surprises, it grips the attention throughout.
E. C. Osundu’s Waiting is on children in a refugee camp (where in Africa is not specified). With its slender plot line and its focus on the minutiae of the interrelationship between the children, it is a little reminiscent of the work of Charles Mungoshi. In the event, Osundu’s story won the prize.
Book Details
- Work in Progress and Other Stories: The Caine Prize for African Writing 2009 by The Caine Prize For African Writing
EAN: 9781770097506
Find this book with BOOK Finder!
Cats: Africa,
Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: Africa,
BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Chris Dunton,
Fiction,
Jacana,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Sunday Independent,
The Caine Prize For African Writing,
The Caine Prize For African Writing 2009,
Work In Progress And Other Stories
January 20th, 2010 by Sophy


Verdict: clownfish
Two reviews of Doreen Baingana’s short story collection, Tropical Fish: Tales from Entebbe, reveal themselves to be carrots. But for the sake of continuity, let’s call them clownfish.
Every once in a while you read a book that opens a whole new world to you. Or, it confirms, in a very subtle manner, some ideas that want to take shape in your mind. Such a book never allows you to rest; it literally comes to roost in your head at the most unsuspecting times. One such book is Doreen Baingana’s collection of short stories, ‘Tropical Fish: Stories out of Entebbe’.[1]
I stumbled upon the book by chance when I was designing a course for my undergraduate class in post-colonial African literature. I remember taking it up, ignoring the hype in the blurb and then flipping through the pages. Captivated by the brilliant titles of the stories, I sat down and read one of them in a swoop, ‘Green Stones’. I was blown away by the surefootedness of the writing and the narrator’s control of the world she shares. So, it became one of the required books for the course. And what luck I had.
In Doreen Baingana’s prize-winning book of short stories with linked characters and events, the stories are indeed like tropical fish: vibrant, rare, variegated, and exotic. Baingana’s stories offer a more intimate perspective on the Ugandan experience than Giles Foden’s Last King of Scotland, which is told through the eyes of a white foreigner and focuses more on the history and political scene than the emotional lives of individual Ugandans. Moviegoers captivated by the Oscar-winning film version of the Last King of Scotland will find much to interest them here.
Book Details
Image courtesy Centre for Creative Arts
Cats: Africa,
Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: Africa,
Associated Content,
BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Chielo Zona Eze,
Doreen Baingana,
Fiction,
Harlem Moon,
Marguerite Alesandre,
Pambazuka,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Tales From Entebbe,
Tropical Fish
December 15th, 2009 by Jani

Uitspraak: wortel
Lesers met ’n sagte plekkie vir speurder-kaptein Bennie Griessel, een van die protagoniste van Infanta, sal bly wees om te hoor hy is nou 34 dae sonder alkohol al voel hy nog “die dranklus wat ontluik soos ’n skaam minnares” (bl. 39). Hy moet in Die perfekte moord sin maak van ’n selfmoordbrief wat vreemde bekentenisse bevat en hy kry hond se gedagtes.
En Lemmer van Onsigbaar is ook terug in die verhaal Karoonag waarin ’n plaasaanval ’n onverwagse wending neem en ’n internasionale geur kry. Dis ’n lekker skop-skiet-en-jaagstorie en die arme Lemmer skryf sy splinternuwe bakkie af omdat hy Lemmer se Eerste Wet oortree: Moenie betrokke raak nie…
Boekbesonderhede
Cats: Crime,
Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: AdéLe Dempers,
BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Crime,
Deon Meyer,
Die Volksblad,
Fiction,
Human & Rousseau,
Karoonag En Ander Verhale,
Reviews,
Short Stories,
South Africa
December 1st, 2009 by Jani

Verdict: carrot
KARINA Magdalena Szczurek commissioned all but two of the stories specifically for this collection, a fundraiser for the Treatment Action Campaign (TAC).
She does not explain on what basis the authors were selected, saying in the preface only that they are written by 22 of “South Africa’s most renowned and most exciting emerging voices”. The writers “give nuances to the theme of touch, with all its complex emotional and physical connotations”.
Book Details
Cats: Fiction,
Non-fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: BOOK SA - Reviews,
Carol Brammage,
Carrot,
Fiction,
Karina Magdalena Szczurek,
Non-fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Stories Of Contact By South African Writers,
The Witness,
Touch,
Zebra Press
November 27th, 2009 by Jani
Uitspraak: wortel
In die kortverhaal “Ons dorp” uit De Vries se nuwe bundel, is die hoofkarakter ’n skrywer wat ’n lesing gee oor “die soort verhale wat ons streekverhale of kontreiverhale noem”. Tydens sy lesing dink hy: “Hy weet hoe verder hy vertel, hoe onduideliker raak die grens vir homself tussen storie en werklikheid, tussen hoop en geskiedenis, tussen die wêreld om hom en die wêreld in hom. Alle gevolgtrekkings is halwe waar hede wat berus op ’n keuse uit ’n miriade gegewens.”
Dit sou maklik wees om hierdie skrywer-karakter gelyk te stel aan De Vries. De Vries het immers bekendheid verwerf met sy Karoostories, sy verhale oor die plase en klein dorpe, die treine, die reisende sirkusse met hulle clowns, oor die verhoudings tussen plaasarbeiders en boere. Kortom: De Vries is die on betwiste meester van die streekverhaal in Afrikaans.
Boekbesonderhede
Cats: Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: Abraham H De Vries,
BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Die Burger,
Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa,
Tafelberg,
Verbeel Jou Dis Somer,
Willie Burger
November 20th, 2009 by Carolyn

Uitspraak: wortel
Daar is ‘n interafhanklikheid tussen die verhale in Riana Scheepers se kortverhaalbundel, Katvoet.
John Kannemeyer skryf in ‘n resensie in Rapport: “Dit is opvallend hoe sekere gegewens in een segment op ‘n ander wyse, en dikwels vanuit ‘n ander perspektief, in ‘n latere segment terugkeer.”
Kannemeyer vra die vraag of sommige van die verhale op hul eie kan staan, aangesien hulle byna soos episodes of sketse is.
Maar eindelik prys hy Scheepers se bundel en sê: “Dit is prosa wat die leser deur die fyn woordgebruik en die ritme bevredig.”
Katvoet is ’n titel wat ’n geluidlose en versigtige beweging, maar ook ’n wakker waaksaamheid suggereer en is Riana Scheepers se agtste versameling kortverhale en die eerste in tien jaar.
Die dekade tussenin was egter allermins leë jare, want naas die skryf van rubrieke en jeugboeke en die samestelling van bloemlesings het sy haar aktiwiteite uitgebrei na hulp aan minderbevoorregte skrywers. Dié sosiale deernis en meelewing het haar skryfkuns verruim.
Boekbesonderhede
Cats: Fiction,
Reviews,
Short Stories,
South Africa Tags: BOOK SA - Reviews,
Carrot,
Fiction,
Human & Rousseau,
Jc Kannemeyer,
John Kannemeyer,
Katvoet,
Rapport,
Reviews,
Riana Scheepers,
Short Stories,
South Africa