Wie is Max du Preez? Dit is lekker om die vraag te vra, omdat dit so ’n interessante antwoord ontlok: Max du Preez is ’n koerantman van formaat en “hardegat-joernalis” (ek haal die bekendstelling op die omslag aan), stigterslid en eens aan die roer van die onafhanklike baanbrekerskoerant Vrye Weekblad, later navorser en aanbieder van ’n reeks televisieprogramme oor die Waarheids-en-versoeningskommissie, sowel as van die Special Assignment-reeks. Hy is ’n skerp en onverbiddelike maatskaplike en politieke kommentator en hy is ook ’n demokraat, ’n aktivis en ’n skrywer. En dan is daar ook Max du Preez: Sewe keer vir laster gedagvaar en oorlewende van drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings, ’n bomaanval en ’n menigte geswore vyande. Max is ’n kleurryke karakter, maar ook iemand om ernstig op te neem.
Dwars, Max se nuwe boek, is ’n vertaling van die voorafgaande Pale Native. Natuurlik staan sy status en ervaring as joernalis sentraal tot hierdie boek. Dwars raak van die mees beduidende geskiedkundige gebeure in Suid-Afrika se geskiedenis aan, stel die leser aan besonderse mense voor en dek aangrypende ervarings wat dikwels die groter samelewing beïnvloed – alles deur Du Preez as joernalis waargeneem en aangeteken.
INSIDE Quatro is a well-written, well- researched book on the human rights abuses within the African National Congress and South West African People’s Organisation (Swapo) during the exile years. It is based on a series of essays that was first published in Searchlight South Africa, a publication that was banned in South Africa.
The book focuses on specific incidents, such as the mutiny in Umkhonto we Sizwe (MK) in Angola in 1984, the ANC’s notorious Quatro prison camp, the suspicious deaths of certain ANC cadres and the disappearance of key Swapo members.
Gedurende die eerste 15 jaar van ’n inklusiewe demo krasie het Allister Sparks se mening oor die ANC as nuwe magsentrum waarskynlik die meeste gewig by diplomate en buitelandse beleggers gedra. First Drafts – South African History in the Making is ’n versameling van sy koerantartikels tussen 1999 en 2009.
Die titel kom van ’n frase van Philip Graham, befaamde uit gewer van die Washington Post, wat aan joernaliste die taak oplê om die eerste konsep van die geskiedenis te skryf. Sparks vereenselwig hom entoesiasties met die hoë ver wagtinge wat van Thabo Mbeki as president gekoester is. Die twyfel begin egter geleidelik toeneem met die president wat ál meer geïso leerd raak en met die ANC wat volhard met sy poging om die wapenskandaal toe te smeer. Hy beskryf die opkoms van Jacob Zuma as ’n uitdager wie se se steun bestendig groei ten spyte van sy wavrag probleme met die gereg.
There can be no doubt about Allister Sparks’s ability as writer, journalist or analyst. His trilogy, the magisterial epic The Mind of South Africa, the thrilling cliffhanger Tomorrow is Another Country and the weighty and measured Beyond the Miracle, remain essential reading for anyone committed to understanding South Africa, how we got into the horrid mess we did with apartheid, our miraculous escape from the abyss and the hard work of building a reality once we’d woken from the April 1994 dream.
Now, there’s another volume: First Drafts, History in the Making, effectively a collection of Sparks’s columns and other writings from the cusp of the millennium to date
Baie mense wat hierdie bespreking lees, sal die naam Nico Smith slegs ken as die dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US) se kweekskool wat in 1982 on verwags sy pos opgegee het om predikant te word van ’n swart gemeente in Mamelodi, naby Pretoria.
Miskien sal slegs diegene wat bewus was van die langdurige stryd van die kuratorium van die kweekskool van die US (destyds was die voorsitter Koot Vorster), oor bykans 10 jaar met Smith oor onder andere sy preke, uitlatings en ander aktiwiteite, kan begryp wat agter so ’n groot beslissing sou kon gelê het. Hierdie boek bevat in hoof trekke die reis van Smith vanaf Stellenbosch na Mamelodi en van sy reis en transformasie van Europeër tot Euro-Afrikaan. Hy stel dit baie duidelik dat dit geen objektiewe geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond probeer wees nie, maar ’n intiem persoon like weergawe van sy ervarings en waarnemings as AB-lid.
Hooggeplaaste ANC-figure was nog altyd versigtig om oor Chris Hani te praat, “vanwee die soort figuur wat Hani was en die hartseer nalatenskap verbonde aan die moord op hom”.
Daarom skryf Willem Jordaan op Die Burger se Boekeblok dat die skrywers van Hani: A life too short, Janet Smith en Beauregard Tromp, werklik goeie navorsing oor die lewe van dié bevrydingsheld gedoen het.
Die boek fokus op Hani as mens. Al sou Jordaan ‘n groter politieke analise van Hani wou hê, meen hy hierdie boek is onontbeerlik vir enigeen van in Suid-Afrikaanse geskiedenis of politiek belangstel:
In die eerste omvattende biografie oor wyle Chris Hani, slaag die skrywers om ’n belangrike bydrae te maak tot ’n beter begrip van dié bevrydingstrydheld, ’n leier van die SAKP en Umkhonto we Sizwe-bevelvoerder.
Ten spyte van tekortkominge bied Hani – A Life Too Short deur Janet Smith en Beauregard Tromp die leser ’n perspektief op die faktore wat Hani gevorm het gedurende die apartheidsjare in ’n leesbare, stemmingsvolle skryfstyl: “The impepho smoulders, the scent roughly serene as it disperses high above the gathering, inviting the ancestors to the sacred union”. In hierdie trant word Hani se lewensverhaal vertel, van sy kinderjare in die Transkei, sy politieke bewuswording, die opleidingsjare in Moskou, die ANC-kampe in Angola, die demokratiese oorgangsjare en sy gewelddadige dood in 1993.
The Mail & Guardian’s news editor finds that Anthea Jefferey’s People’s War reverse engineers wishful thinking into the history of the struggle against Apartheid.
Anthea Jeffery’s latest book is a tract masquerading as history. And what makes it additionally depressing reading is its musty odour of déjà vu.
Far from shedding “new light” on South Africa’s pre-transition upheavals, it is a restatement of the ideological fixations of the South African Institute of Race Relations in the 1984-94 period and particularly its dizzy romance with Inkatha Freedom Party (IFP) leader Mangosuthu Buthelezi.
Jeffery and the institute’s John Kane-Berman — who writes the book’s preface — will no doubt go to their graves muttering imprecations against the United Democratic Front, an organisation (if one could call it that) that has been dead for almost 20 years.
When the name Chris Hani comes up, the first thought is: What if…?
I never got to meet Hani, but as a political writer during the 1970s and 1980s I was acutely aware of his reputation as a liberation fighter. By the time the transition processes started in the early ’90s, there was no doubt that he was going to feature prominently in the new scheme of things.
News of his assassination on April 10, 1993 came as a terrible shock for the way it snuffed out the life of an evidently remarkable individual and for the frightful implications it held for a country then so delicately poised between peace and calamity. I remember sensing the same dread I had felt as a youngster when told of John F Kennedy’s assassination. Fear of somebody pushing the nuclear button was not far-fetched in those Cold War times.
Heroic struggle for liberation, or just one load of thugs trying to displace another mob of thugs? Neither, of course, but wouldn’t it be so much simpler if we had clearly defined goodies and baddies?
Alas, real life’s not like that.
In a review (see below in this article) of the new biography of Chris Hani, Leon Marshall zeroes in on the “What if…?” factor. What if Hani had not been shot? What if Hani was alive today? What if Hani led South Africa? As Marshall writes, “intriguing scenarios” follow therefrom.