Go to BOOK SA home
12 Mar 2010

BOOK SA – Reviews

@ BOOK Southern Africa

Archive for the ‘Misc’ Category

Bongiwe Mchunu Reviews Basotho People at Work by Rene Gosselin

March 5th, 2010 by Jani

Basotho People at WorkVerdict: carrot. Book: unusual.

This book is about the Basotho people of the kingdom of Lesotho: how they live, play and work amid the beautiful landscapes. They come across as hard- working and peace-loving.

The pages and pictures are well co-ordinated in their layout. Gosselin’s skill shows in the way his subjects are relaxed as they go about their daily lives as he documents them; one can see that the photographer spent time with them, learning about their ways before documenting their lives.

Book Details

 

Theo Kleynhans resenseer South African Art Now deur Sue Williamson

February 4th, 2010 by Carolyn

South African Art NowUitspraak: ‘n voorlopige wortel

Die manier waarop Sue Williamson in South African Art Now die redes vir en konteks van verskillende Suid-Afrikaanse kunstenaars se werke gee, is verfrissend.

Só meen Theo Kleynhans in ‘n resensie van die boek op LitNet. Alhoewel die boek nie “diepgaande inligting” of “deurdagte vakkennis” gee nie, hou Kleynhans van Williamson se “joernalistieke vaardigheid” en “sensitiwiteit”.

Kleynhans is bly dat die Suid-Afrikaanse kunswêreld geboekstaaf is, maar hoop dat ‘n volgende boek oor ons kunste nie soveel op politiek sal fokus nie.

Die koffietafelboek word gekenmerk as ’n glanspublikasie met groot foto’s, ’n paar pittige feite en ’n taamlik groot formaat. Maar dit is nie noodwendig die plek waar mens sal begin soek na diepgaande inligting of hoop om deurdagte vakkennis op te doen nie. Sue Williamson se aanslag, joernalistieke vaardigheid en sensitiwiteit rondom die verskillende kunstenaars se beweegredes en konteks vir hulle werk is egter verfrissend. Die meegaande teks en die fotodokumentasie van die kunstenaars se werk is uitgebreid en pakkend.

Die boek is opgedeel in drie dele en dek veertig jaar van kunsgeskiedenis. Die eerste gedeelte is getiteld “The Last Century” en kyk na anti-apartheid- en onmiddellike post-1994-verkiesing-kuns. Die bykans lewensgrootte-ets getiteld Casspirs full of love deur William Kentridge is hier afgedruk. Die ses afgekapte koppe wat in ’n kas ingedruk is, ontsenu mens steeds en bly staan as ’n aanklag teen alle gruweldade wat nog ooit in die naam van ’n ideologie gepleeg is. Die raaiselagtige metaforiese beeldhouwerk van Jane Alexander getiteld The Butcher Boys, bestaande uit ’n trits monsters wat doodluiters op ’n bankie sit, is ook hier. Beroof van hulle menslikheid is hierdie figure steeds ’n stille aantyging teen die apartheidsregime. Langs dit is die triptiek deur Paul Stopforth, getiteld The Interrogators, wat portretstudies is van drie van die nege polisiemanne wat aangekla was omdat hulle Steve Biko doodgeslaan het. Die skildery word bymekaargehou deur die beeld van ’n spokerige, leë stoel wat bo-oor die drie doeke geskilder is. Penny Siopis, Sam Nhlengethwa, Cecil Skotnes, Marlene Dumas, Santu Mofokeng, Kendell Geers en verskeie ander voltooi hierdie afdeling.

Boekbesonderhede

 

Frieda le Roux Resenseer 10 Years, 100 Buildings: Architecture in a Democratic South Africa saamgestel deur ‘Ora Joubert

January 14th, 2010 by Jani

10 Years   100 Buildings: Architecture in a Democratic South AfricaUitspraak: wortel

Hierdie boek is bedoel om langs 10 Years 100 Artists (onder redaksie van Sophie Perryer) te staan.
Dié publikasie uit 2005 was, losweg, Bell-Roberts se viering van Suid-Afrika se eerste dekade van demokrasie.
100 Buildings is in dieselfde gees – die dekade waarna verwys word, is net ietwat langer. (Dalk spruit argitekte se onvermoë om by sperdatums te hou uit die rits spertye wat hulle noodgedwonge in hulle studiejare móés nakom.)

Boekbesonderhede

 

Erns Grundling Resenseer50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek deur Ilza Roggeband

November 30th, 2009 by Jani

50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiekUitspraak: wortel

Jy kan vir lank kopkrap oor die meriete van sokkie-dans, troebadoer-folk, tranetrekker-ballades of gatskop-rock . . . maar oor een ding kan niemand stry nie: Afrikaanse musiek is gewíld.

Dit het die afgelope dekade ontwikkel tot ’n multimiljoenrand- bedryf: kyk maar na die top verkopers in Musica, die tien duisende mense wat jaarlike opruk na Skouspel in Sun City, die kykertalle vir Kurt se Jukebox op kyk NET, die oorheersende klankbaan op bykans elke fees reg oor die land . . .

Juis daarom is die tyd reg vir só ’n boek: ’n behoorlike bestek opname van vyftig invloedryke en besonder uiteenlopende rolspelers in Afrikaanse musiek – van die Briels en Groep Twee tot Brasse vannie Kaap en Fokof polisiekar.

Boekbesonderhede

 

Jannie Hennop Resenseer Die Bike-boek saamgestel deur Tobie Wiese

October 14th, 2009 by Jani

Die Bike-boekUitspraak: wortel

“Maar toe daal die hel op my neer: ’n Meisiekind met ’n wit Golf ry my TMax onder my gat uit. Kan die f*kken vroumens nie kyk waar sy ry nie!” (Ben du Toit) Dit is dié soort juweeltjies wat jy in Die Bikeboek, ’n versameling kortverhale oor motorfietse en hul ryers, kry, want in die boek word ’n ding gesê soos hy is…

Die Bike-boek is deur Tobie Wiese saamgestel en bevat bydraes van bekendes en minder bekendes, skrywers en nie-skrywers en selfs van mense wat nie motorfiets ry nie! Maar een ding het al die stories in gemeen: Dit gee jou ’n kykie in die wêreld van motorfietsryers en gou besef jy as uitgewekene in die geledere dat motorfietsry ’n bekoring vir baie mense het wat jy nie sommer by kar-mense sal aantref nie. Daar is nie verniet ’n stekie of twee na die vierwielrygoed of eerder hul bestuurders wat nie altyd die nodige respek en eerbied vir dié op tweewiele het nie.

Boekbesonderhede

 

Jan Taljaard resenseer Die Bike-boek saamgestel deur Tobie Wiese

September 18th, 2009 by Carolyn

Die Bike-boekUitspraak: stokkie

Dat feitlik al die bydraes in Die Bike-boek deur “suksesvolle beroepslui in hul vyftigs” geskryf is, pla Jan Taljaard.

Hy skryf in ‘n vermaaklike resensie in Die Burger: “Op die ou end mis ’n mens die stories van die regte ryers, die gomgatte en die damduikers.”

Die manier waarop die hedendaagse ryer in die boek omskryf word, is volgens hom nie akkuraat nie: “En as iemand nog een keer sou noem dat dokters, ­pro ku reurs en sielkundiges deesdae motorfiets ry, het ek gebraak.”

Tog meen hy die boek het ligpunte en dat jy dit maar kan koop.

Op die omslag word belowe jy “hoef nie ’n motorfiets te besit om deur Die Bike-boek se meer as 30 verhale meegesleur te word nie”. Ook dat ’n motorfiets nie net ’n ryding is nie, maar ’n leefwyse.

Als gaaf, maar in die aangesig van bronstige frases op die agterblad, soos bikers wat die “brute krag tussen hulle bene ervaar” en die aan kondiging dat bikers val en weer ry “met die dood-om-die-draai altyd ’n moontlikheid” maak die wantrouige leser hom reg vir iets wat ’n macho hoenderhaanskroppery van Heming way eske omvang kan wees.

Die skets waarmee die boek begin, doen ook nie veel om die indruk te versteur nie. In “Dis hoekom, dommie!” vertel die spanningsverhaalskrywer Deon Meyer hoe hy en ’n vriend teen 150 km/h op ’n skemeraand ’n olifantbul in die pad raakloop. Gelukkig skryf Meyer soos gewoonlik, goed, en is daar – in dié verhaal en twee ander – altyd tekens van ironie en van iemand wat homself nie altoos as die taaiste kalant voordoen nie.

(more…)

 

The Sunday Times Reviews District 9 Directed by Neill Blomkamp

September 2nd, 2009 by Ben - Editor

District 9Jason Cope - aka 'Christopher Johnson', the lead alien in District 9Verdict: carrot

Apropos of both the science fiction conversation going on over at BOOK Chat and the fact that Jason Cope, son of author duo Mike Cope and Julia Martin plays the aliens in the flick (he’s pictured here), we link to the Sunday Times’ review of District 9, the Joburg-set sci fi thriller that’s taken the world by storm:

DISTRICT 9 is the most startling and rewarding movie of the year so far. It came with no hype and fanfare. It was made by people of whom you have never heard — with the exception of producer Peter Jackson, of course — and, in a year cluttered with big Hollywood space-creature fantasies, this gritty sci-fi thriller made in South Africa and New Zealand has the whole world buzzing with approval.

Director Neill Blomkamp was born in South Africa and lived here for a time before immigrating with his family to Canada. He has a skill for special effects and fantasy and he has made a few short movies, but his elevation to director of a major sci-fi film produced by Peter Lord of the Rings Jackson is like one of those “zero-to-hero” transformations that we mostly see only in the movies.

(more…)

 

Anonymous Reviews The Penguin Book of South African Sports Trivia

August 28th, 2009 by Jani

The Penguin Book of South African Sports TriviaVerdict: carrot

How did Madonna help launch cricketer Gary Kirsten’s career? Don’t know the answer? The Penguin Book of South African Sports Trivia is just the ticket, then – along with this review of the book (which has the answer). Authors David O’Sullivan and Kevin McCallum promise to enthrall you with their witty anecdotes and interesting, lesser known facts on a wide variety of sports and the men and women who play them; our friend “Anonymous” certainly liked the read:

We’ve all been there before: the weekly sports quiz night at the local pub where you managed to answer most of the questions — with the help of your (probably inebriated) mates — and won a bottle of something cheap and nasty for your efforts.

Chances are, though, you don’t know the stories behind the specifics, and that’s where broadcaster David O’Sullivan and sports journalist Kevin McCallum step up to the plate.

They’ve put together The Penguin Book of South African Sports Trivia, a comprehensive collection of — as the name implies — memorable minutiae of achievements by SA’s stars in sporting arenas locally and around the world.

(more…)

 

Moira de Swardt Reviews uMama edited by Marion Keim

August 27th, 2009 by Jani

uMama: Recollections of South African mothers and grandmothersVerdict: carrot

This charming paperback documents the thoughts of forty great contemporary South Africans about their mothers. The degree to which these famous people are willing to lay their souls bare in the process runs the entire range from formal eulogy to psychologist’s office stuff.

The book has only very recently been launched, but by the time it had its Johannesburg launch in August – Women’s Month – it was already in its second printing. Not surprising, really, as there are surely very few people who will fail to find it an interesting read. It has almost universal appeal.

With the stories being placed alphabetically by the name of the contributor, nearly everyone has some of the magical love of a mother on which to reflect.

(more…)

 

Two Quick Reviews from James Mitchell: Bird Photography and bidorbuy

August 21st, 2009 by Sophy

James Mitchell presents two very short reviews – but no less worth reading – the first for Bill Coster’s Creative Bird Photography and the second for Your Guide to Buying and Selling on bidorbuy by Andy Higgins and Lana Stevic:

Creative Bird PhotographyVerdict: carrot

The good news: this isn’t intimidatingly complex. Example: “I use autofocus virtually all the time in bird photography…” The bad news? Here, none, merely an explanation of which “mode” of autofocus is likely to do the best job.

*

Your Guide to Buying and Selling on BidorBuyVerdict: carrot

In online shopping, eBay’s the big name internationally, but our own South African BidorBuy now claims more than 700 000 users and, of course, being on the ‘Net, isn’t restricted to locals.

(more…)