Go to BOOK SA home
20 Mar 2010

BOOK SA – Reviews

@ BOOK Southern Africa

Riana Scheepers resenseer Die reën kom nie maklik nie deur Ina le Roux

December 9th, 2009 by Jani

Die reën kom nie maklik nieUitspraak: wortel

Daar is baie dinge wat ek wil sê oor Ina le Roux se kortverhaalbundel Die Reën Kom Nie Maklik Nie. Ek sou drie uiteenlopende artikels kon skryf waarin di boek sentraal staan: Eerstens oor die wonderwerk wat soms plaasvind dat ’n verdienstelike boek wat om die een of ander rede nié inslag ­gevind het by ’n lesers publiek nie, ’n tweede asem gegun word.

Boekbesonderhede

Please register or log in to comment