
Uitspraak: wortel
As jy van Deon Meyer se krimis hou, sal jy ook Seisoen van sonde geniet:
Daar bestaan nou geen twyfel meer nie. Joernaliste is aan die skryf. Misdaadfiksie skryf. Daarom ook word ons verlede gereeld in allerlei verbeeldingryke kleure, geure en mistastings uit gediep, opgehaal en ten toon gestel met ’n goeie skeut boeiende navorsing daarby. Die wenners is natuurlik ek en jy en alle lesers wat groot plesier het aan ’n goeie storie, veral ’n spanningstorie.
Chris Karsten verras ná sy nie-fiksiereekse oor misdadigers met ’n lekker stewige riller, Seisoen van Sonde.
Boekbesonderhede
Please register or log in to comment