Go to BOOK SA home
18 Mar 2010

BOOK SA – Reviews

@ BOOK Southern Africa

Piet Strauss resenseer Die Verhaal van Elandskloof

December 3rd, 2009 by Jani

Die Verhaal van ElandskloofUitspraak: wortel

MET hierdie werk pak die skrywer in ’n intense verhaal- en verteltrant die “werklike” geskiedenis van die bruin gemeenskap van Elandskloof in die distrik Citrusdal aan.

Die NG Kerk koop die grond in 1862 vir die ontwikkeling van ’n sendingstasie. Onder apartheid en die Groepsgebiedewet moes die bruin mense die plek in 1961 ontruim. Dit lui ’n stryd in wat daarop uitloop dat hulle in 1996 terugkeer na hul grond: die eerste geval van grondhervorming ná 1994 in Suid-Afrika.

Boekbesonderhede

Please register or log in to comment