Go to BOOK SA home
09 Feb 2010

BOOK SA - Reviews

@ BOOK Southern Africa

Christo van Staden Resenseer Die reën kom nie maklik nie deur Ina le Roux

November 27th, 2009 by Jani

Die reën kom nie maklik nieUitspraak: wortel

Dis om in ’n ander mens se hart in te klim, die lees van die verhale wat Piet Mavhetha in sy eie Afrikaans vertel. Teen die agtergrond van die historiese werklikhede van die land.

Jy voel die swaarkry en armoede van die seuntjie wat agter die Soutpansberge in een van die droë dele van die land grootword. Jy is saam verwonderd oor die wonderwerke wat hy deur die jare beleef. Jy lag saam oor die snaakse voorvalle in sy lewe.

Boekbesonderhede

Please register or log in to comment