Go to BOOK SA home
20 Mar 2010

BOOK SA – Reviews

@ BOOK Southern Africa

Johann de Jager resenseer Graeme Smith: A Captain’s Diary

October 26th, 2009 by Jani

Graeme Smith: A Captain's DiaryGraeme Smith Uitspraak: wortel

Graeme Smith draai nie doekies om oor adv. Norman Arendse se beweerde inmenging by die kies van Protea-krieketspanne nie. Dit was volgens hom geweldig frustrerend dat die destydse president van Krieket Suid-Afrika hom toenemend oral wou laat geld. Heelwat verwysings daaromtrent word gemaak. Op bll.56 tot 58 spreek Smith hom sterk daarteenoor uit – uitlatings wat ’n nadraai kan hê.

Smith sê ofskoon die span ná sowat ses maande saam stewig gevestig was, het dit die president min geskeel. Arendse het al hoe meer op alle terreine betrokke geraak. “…op verskeie geleenthede wou hy die kaptein, afrigter, uitvoerende hoof, president en sameroeper van die keurders wees wat baie frustrerend begin raak het”.

Boekbesonderhede

Please register or log in to comment